James-Brent Styan plaas die kollig op Eskom se elektrisiteitskrisis

Blackout-the-eskom-crisis

James-Brent Styan skryf oor Eskom se elektrisiteitskrisis. Foto: Twitter.

“Dit is tans vir my skrikwekkend dat ons nie beurtkrag het nie, dit voorspel niks goed vir Suid-Afrika se ekonomie nie.”

Dít is die woorde van James-Brent Styan, ʼn voormalige joernalis wat sedert 2008 oor Eskom se elektrisiteitskrisis berig het. Hy het nou ʼn boek geskryf oor die krisis wat elke Suid-Afrikaner beïnvloed, en daarin beantwoord hy kwelvrae soos of die situasie gaan vererger of verbeter.

Blackout: The Eskom Crisis word uitgegee deur Jonathan Ball Publishers. Die boek kos R200 en is beskikbaar by Graffiti Boeke.

Esté Meyer Jansen het met James oor sy boek Blackout: The Eskom Crisis gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.