Luister: Jeugboek verkoop meer as 80 000 kopieë


suurlemoen-jaco-jacobsDie alombekende jeugboekskrywer, Jaco Jacobs, het onlangs die goeie nuus gekry dat meer as 80 000 kopieë van sy boek, Suurlemoen, verkoop is. Die boek is ook reeds in sy vyftiende druk.

Maroela Media het met Jaco in Bloemfontein gesels oor wat die sukses vir hom beteken en hoekom hy dink die boek so suksesvol is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.