Luister: ʼn Kykie na mense en hulle verhoudings in die boek ‘Struisvoël’


Struisvoël-Johan-Fourie

Johan Fourie se ‘Struisvoël’ gee ‘n interessante blik op verhoudings en geslagsrolle in die 19de eeu. Foto: Tafelberg.com

Johan Fourie, skrywer van die roman Struisvoël, is ʼn psigiater wat in George praktiseer. Johan het sy agtergrond en leefwêreld gebruik om ʼn boek te skryf wat ʼn kykie gee in mense en verhoudings. Die eindresultaat is ’n storie wat pittige kommentaar lewer op die ekonomiese en politiek geslagsrolle van die 19de eeu.

Esté Meyer Jansen van Maroela Media het telefonies met Johan gesels oor die interessante agtergrond vir sy storie, sy karakters en die kommentaar wat hy in sy boek lewer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.