Luister: Nuutste boek uit internasionaal gerekende Irma Joubert se pen is hier


Irma-Joubert

Irma Joubert kuier in Maroela Media se ateljee waar sy gesels oor haar jongste boek ‘Immer wes’. Foto: Romanzalesers.wordpress.com

Irma Joubert kuier in Maroela Media se ateljee waar sy met Esté Meyer Jansen gesels oor haar jongste boek, Immer wes, haar internasionale sukses en die redes waarom sy so lief is daarvoor om juis historiese romans te skryf.

Sy lees ook ʼn paar gedeeltes uit die boek voor.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.