Luister: Ontdekkingstog deur die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte


Die-heel-mooiste-Afrikaanse-liefdesgedigte_web

Foto: Verskaf.

Fanie Oliver is die samesteller van die boek Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Hy gesels met Esté Meyer Jansen oor die digbundel waarin jy saam met verskeie digters deur die liefde kan stap. Digters wie se werk in hierdie boek gelees kan word, is onder andere NP van Wyk Louw, Elisabeth Eybers, Ingrid Jonker, Breyten Breytenbach en TT Cloete, om maar net ʼn paar te noem.

Vind uit hoe die Afrikaanse liefdesgedigte oor die jare verander het en luister na Fanie se voorlesing van ʼn gedig of twee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.