Luister: Ontmoet die Here op ʼn nuwe manier


Aangename-kennis-Here

Die boek, Aangename kennis, Here, word einde Mei vrygestel. Foto: Oopmond Facebookblad.

Het jy nog altyd gewonder hoe ervaar mense die Here? Het jy al gewonder of Hy nog met mense praat en hoe kry hulle te doen met sy liefde, genade en wonderwerke op ʼn alledaagse wyse? Janine van Niekerk, gospelmusiekbemarker en omroeper by Radio Kansel, het hierdie vrae aan gewone Christene – mense soos ek en jy – gaan stel en ʼn jaar later gaan jy hierdie stories kan lees in die boek, Aangename kennis, Here, wat einde Mei vrygestel word.

Esté Meyer Jansen het Janine na Maroela Media se ateljee genooi om met haar oor die boek te gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.