Luister: Pretorianers skud hulle vere reg vir eerste boekfees


BoekeJol-01

Foto: Facebook.

As jy lief is vir lees, meer oor die skrywers van jou gunsteling boek wil weet of wil hoor wat is nuut op die boekrak in Augustus, is die BoekeJol en FilmRolfees net die plek vir jou. Dit is die eerste fees van sy soort in Pretoria en word vanjaar van 26 tot 29 Augustus in Lynnwood, Pretoria gehou.

Esté Meyer Jansen het met Dia van Staden, die organiseerder van BoekeJol, gesels om te hoor wat ʼn mens van die boekfees kan verwag.

  • Besoek Boekejol se webwerf vir meer inligting of gaan maak ʼn draai op die fees se Facebook-blad vir al die jongste nuus oor die boekfees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.