My fantastiese boek vol dinosourusse

Jaco Jacobs

Welkom in die ongelooflike, wreedaardige wêreld van dinosourusse! Weet jy watter reusagtige dinosourus het ‘n brein so groot soos ‘n okkerneut gehad? Of waarom Triceratops se horings so skerp was? Met fantastiese opligflappe en opwindende opwipverassings begin hierdie dino-avontuur reg voor jou oë. Ontdek fassinerende dinosourusfeite en kom van aangesig tot aangesig met ‘n Velociraptor en grawe oeroue dinosourusfossiele uit! So, is jy dapper genoeg om ‘n prehistoriese avontuur te beleef en ‘n T-Rex aan te durf? Kom ons laat waai!

Uitgewer: LAPA uitgewers
Prys: R130-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.