My groot boek oor dans

Faan Herholdt

Maak jou litte los en ontdek die opwinding van dans – betowerende ritmes, passies, musiek, kostuums en dansers!

Maak kennis met wêreldbekende choreograwe, regisseurs, en dansers soos Rudolf Nureyev en Michael Jackson. Vind meer uit oor gewilde dansproduksies – van die klassieke Die Neutkraker tot Broadway- en Bollywood-musiekblyspele.

Verken die wonderwêreld van dans!

Inhoudsopgawe:

Dans rondom die Wêreld- Tree terug in tyd; Ierse dans; Draai en Stamp; Patroondanse; Mediterreense maneuvers; Vurige flamenco; Latynse mengelmoes; Afrikaritmes; stokke, hoepels en hoede; Ritmes uit die Ooste; Drake, tromme en waaiers.

Uitgewer: Lapa
Prys: R170-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.