’n Nag in Wemelstad

deur Rotraut Susanne Berner

Dit is aand in Wemelstad. Mense en diere slaap rustig – oftewel, sommige. Ander is in die laat ure eers oppad êrens heen en hulle beleef opwindende dinge soos ’n Boekwurmaand in die biblioteek, ’n partytjie in die park of aanskou selfs hoe die polisie ’n dief vastrek. Rotraut Susanne Berner se boek vertel van vladderende vlêrmuise, maanligstappies en snoesige beddens. Van allerhande dinge wat op ’n luilekker somersaand in Wemelstad gebeur.

Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R100-00*
*prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.