Ben Gilliland
Drie hoera’s vir die HELDE wat ons wêreld gemaak het wat dit vandag is. 100 Mense wat die wêreld verander het is propvol ware lewensverhale. Toer deur die wêreldgeskiedenis saam met beroemdes soos Aristoteles, Marie Curie en Mark Zuckerberg en vier die mense wat hulle stempel op die wêreld afgedruk het.
Ontmoet die grootste uitvinders, ontdekkingsreisigers, wetenskaplikes, invloedryke politieke leiers, denkers en skrywers en nog vele meer – lees hier wie het die wêreld verander en hoe hulle dit gedoen het.
Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R160-00*
*Prys onderhewig aan verandering