Nuwe boek: Bybelblokraaiboek

60 Blokraaie met Bybelse temas

Vir Liefhebbers van blokraaisels is daar nou ‘n Bybelblokraaiboek propvol blokraaie met Bybelse temas. Dit is ‘n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bybelblokraaiboek is nie net vir individuele bedoel nie – dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf.

Uitgewer: Lux Verbi
Prys: R89-95*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.