Nuwe boek: My eerste Bybelstories

Afrikaans deur Monique Esterhuyse

Die eenvoudige, lewendige teks en groot, kleurryke illustrasies maak die stories in hierdie boek die ideale manier vir jong kinders om met die Bybel kennis te maak.

Van die stories in hierdie boek:
Noag en sy groot boot; Die stories van Moses; Dawid en Goliat; Daniël in die leeukuil; Abraham en sy seun; Josef en sy broers; Die Kersverhaal; Jesus en sy vriende; Vyfduisend mense kry kos; Die goedhartige man; Die verlore seun; Die Paasverhaal

Uitgewer: Phambili
Prys: R109-90*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.