Nuwejaarsboodskap: Die lig skyn altyd waar God is

ligtoring_Stiltetyd_pixabay.jpg

Argieffoto (Foto: PIRO4D/Pixabay)

Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee (Joh. 8:12).

In dié teksgedeelte praat God nie met die Fariseërs en Skrifgeleerdes nie. Hy praat met ons, sy volgelinge, wat weet dat Hy sy hand na ons toe uitsteek.

Die jaar waaruit ons nou kom, is nie gewoon of normaal nie.

Dit was ’n bitter vreemde jaar, en vir vele mense ook ’n bitter donker jaar. Maar daar is één bekende troos vir die nuwe jaar: Die Lig vir die wêreld het ons aan die hand. Ons loop op sy spoor.

  • Uit die Beek 2021 is deur Lux Verbi, ʼn druknaam van NB-Uitgewers, uitgegee. Lees meer oor die boek hier op Maroela Media.
  • Die video en boodskap word in samewerking met Lux Verbi en die skrywer aangebied.

Vos se Nuwejaarsboodskap vestig die aandag op God se hand wat sy volgelinge uit die duisternis lei na die lig toe. Kyk hier na sy boodskap:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.