Onder die Radar

deur Dana SnymanDana Snyman

In Dana se nuwe bundel vertel hy die stories van ons land se mense, die gewone mense, mense wat sommerso onder die radar leef…
Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het. Hy skryf met groot nederigheid en respek oor die mense wat andersins ongesiens lewe en in die proses verryk en verruim hy ons.

Oor die outeur:
Dana is een van Suid-Afrika se topskrywers. Hy was joernalis by Huisgenoot en Beeld en Weg se reisredakteur. Tans is hy voltyds skrywer, met gereelde rubrieke in onder meer Beeld en Die Burger. Sy vorige boeke sluit in:

    • Op die toneel, Human & Rousseau (2009)
    • Op die agterpaaie, Tafelberg (2008)
    • On the Back Roads, Tafelberg (2008)
    • Uit die binneland, Human & Rousseau (2005)
    • Anderkant die scrap, Human & Rousseau (1999)
    • Hiervandaan, Tafelberg (2011)
    • The Long Way Home, Tafelberg (2011)

Uitgewer: Tafelberg
Prys: R185-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Esme ·

Dana is afrikana – kan nie wag om hierdie boek van hom te lees – deernisvol is hy beslis, vee baie keer n traantjie af as ek sy stories lees, Dankie Dana

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.