Nick Butterworth
Welkom in Pieter se park!
Dis ’n pragtige lentedag en die perfekte geleentheid vir Pieter die parkopsigter om die oorgroeide doolhof te snoei. Maar ’n doolhof is soms ’n ding wat jou kan laat kopkrap en toe Pieter se vriende besluit om hom ’n streep te trek, wag daar ’n verrassing op almal…
Met ’n oulike uitvoublad wat kleintjies ure lank kan besig hou!
Oor die outeur:
Nick Butterworth se stories van Pieter (of Percy in Engels) en sy vriende het al meer as twee miljoen eksemplare verkoop en word deur kinders regoor die wêreld geniet.
Uitgewer: Protea Boekhuiis
Prys: R100-00*
*Prys onderhewig aan verandering