Potgooi: Carina Diedericks-Hugo gesels oor kinder- en jeugboeke

Kinderboeke “suig steeds aan die agterspeen” wanneer dit by letterkundige erkenning vir dié genre kom, sê kinderboekskrywer Carina Diedericks-Hugo. Diedericks-Hugo se nuutste boek [email protected] het onlangs verskyn.

Sy het in ‘n onderhoud op RSG aan Joan Hambidge gesê dat kinderboeke “nie binne die groot geheel van die letterkunde gesien word nie”. ‘n Groot probleem, volgens Diedericks-Hugo, is dat kinderboeke nie vir kundiges, wat die genre bestudeer, gegee word om te resenseer nie. “Jy gaan nie vir elke Jan Rap en sy maat ‘n digbundel gee om te resenseer nie, maar dit gebeur wel met jeugboeke.” (Bron: BooksLIVE). Luister na die potgooi:

[soundcloud url=”http://api.soundcloud.com/tracks/21642418″]

Laai dit nie? Luister op RSG

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.