Pret met ponies

Vertaal deur Jaco Jacobs

Is jy mal oor ponies? Dan is hierdie die perfekte boek vir jou! Pret met ponies is ‘n praktiese volkleurgids vir jong ponieliefhebbers – maak nie saak of jy tans leer ry, wil uitvind hoe om jou ponie te versorg, of net graag oor ponies wil lees nie. Jong perdeliefhebbers sal dol wees oor die pragtige volkleurfoto’s en eenvoudige, maklik verstaanbare teks. Vind meer uit oor die verskillende skou-items waaraan jy met jou ponie kan deelneem, ontdek fantastiese oefeninge wat jy saam met jou ponie kan doen, en leer ponie- en perderasse van regoor die wêreld ken.

Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R130-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.