Pretwiel Kleure

deur Marie Allen

Draai die pretwiel en leer alles van kleure in hierdie besige dorpie. Watter kleur is die groot trok? Waar kruip die besies op elke bladsy weg? Draai die pretwiel en soek elke keer die prentjie wat by die regte kleur pas. Dis groot pret om al die kleure te leer ken.

Oor die outeur:
Marie Allen is ‘n vryskut-illustreerder en woon in Engeland. Sy spesialiseer in illustrasies vir kinderboeke en prenteboeke.

Uitgewer: Human & Rosseau
Prys: R79-95*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.