Pretwiel syfers

deur Marie Allen

Draai die pretwiel en leer alles van syfers saam met die diere op die plaas.
Hoeveel swart lammetjies kan jy tel? Waar kruip die muis op elke bladsy weg? Draai die pretwiel en soek elke keer die prentjie wat by die syfer pas. Dis groot pret om te leer tel.

Oor die outeur:
Marie Allen is ‘n vryskut-illustreerder en woon in Engeland. Sy spesialiseer in illustrasies vir kinderboeke en prenteboeke.

Uitgewer: Human & Rosseau
Prys: R79-95*
*prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.