Prinses Nina en die seeponie

Sarah KilBride

Prinses Nina gaan kuier saam met Neptunus die seeponie in ‘n glinsterende wêreld onder die see. Daar ontmoet hulle ‘n meermin wat haar kosbare pienk pêrel verloor het. Kan Neptunus en Nina haar help om dit te vind?

Gratis ponie binne – vou die seeponie oop en haak die flappies onder sy maag in vir jou eie fantastiese avontuur.

Uitgewer: LAPA Uitgewers
Prys: R90-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.