Roofdiere in 3D

Jaco Jacobs

Maak van aangesig tot aangesig kennis met die natuur se vreesaanjaendste roofdiere in ongelooflike 3D. Loer in die Skrikwekkende kake van ‘n mensevreterhaai. Kyk hoe ‘n skerpioen sy prooi met dodelike gif takel en swem saam met ‘n skool bloeddorstige piranhas. ‘n 3D bril is ingesluit.

Inhoudsopgawe
Witdoodshaai; 3D Diepsee-gevaar; Luislang; Tier; Ysbeer; 3D Visvraat; Jagluiperd; Visvanger; Naaldekoker; Swerfvalk; 3D Opgeraap; Wildehond; Swerfmier; Piranha; Leeu; 3D Dodelike resies; Ratelslang; Jellievis; Skerpioen; 3D Dodelike soen; Bidsprinkaan; Horingpadda; Krokodil; Verkleurmannetjie; Komododraak; 3D Adderaanval; Boggelrugwalvis; Venus-vlieëvanger; Hengelaarvis; spinnekop.

Uitgewer: LAPA uitgewers
Prys: R120-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.