Silwerskermfees 2015: Tertius Kapp oor die uitdagings om ʼn teks te verwerk


Dis ek, Anna. Foto: Verskaf

Dis ek, Anna. Foto: Verskaf

Op vanjaar se kykNET Silwerskermfees is daar ʼn paar bestaande werke wat verwerk is vir die grootskerm, onder meer Jeanne Goosen se Pawpaw vir my darling en Anchien Troskie (Elbie Lötter) se roman Dis ek, Anna.

Tertius Kapp het die teks vir Dis ek, Anna omskep in ʼn draaiboek en hy was deel van ʼn paneelbespreking tydens die fees oor die verwerking van teks.

Maroela Media het met hom gesels oor die uitdagings van so ʼn taak.

Lees meer oor die Silwerskermfees hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ielene Adendorff ·

Goeie middag

Ek is opsoek na die teks (draaiboek) van die film “Dis ek, Anna”.

Ek het dit nodig vir ‘n monoloog – wat ‘n teks moet wees.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.