Skoonvee Speelboek: Plaasdiere vorms en groottes

deur Sarah Pitt

Draai die prentewiel en vou die bladsye oop en leer alles van vorms en groottes saam met die diere op die plaas. Gebruik die pen, vee dan die bladsy skoon en speel weer.

Oor die outeur:
Sarah Pitt illustreer beide kinderboeke en geskenkkaartjies. Haar werk is oulik en kleurvol en dit maak haar prentjies baie gewild vir kinders van 0 tot 5 jaar. Sy woon in Hertfordshire saam met haar man en twee kinders.

Uitgewer: Human & Rosseau
Prys: R89-95*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae