deur Sarah Pitt
Draai die prentewiel en vou die bladsye oop om saam met al die wilde diere pret te hê met syfers en maklik te leer tel. Gebruik die pen, vee dan die bladsye skoon en speel weer.
Oor die outeur:
Sarah Pitt illustreer beide kinderboeke en geskenkkaartjies. Haar werk is oulik en kleurvol en dit maak haar prentjies baie gewild vir kinders van 0 tot 5 jaar. Sy woon in Hertfordshire saam met haar man en twee kinders.
Uitgewer: Human & Rosseau
Prys: R89-95*
*Prys onderhewig aan verandering