Stalmaats 14: Rivierperde

deur Lize Roux

Die nuwe skooljaar het aangebreek! Anri, Megan en Karen kan nie wag om uit te vind watter nuwe Stalmaats-avonture op hulle wag nie.

Die nuwe jaar skop af met ʼn groot verassing. Vinette het skynbaar ʼn splinternuwe blaadjie omgeslaan. Sy het haar streke gelos en is skielik vriendelik met almal… sy stel selfs voor dat die Stalmaats ʼn omgewingsbewaringsprojek aanpak!

Kan Anri-hulle haar hierdie keer vertrou?

Uitgewer: LAPA Uitgewers
Prys: R80-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.