Storietyd: ‘Die leeu en die muis’

Goue lint-stories: Die mooiste fabels deur La Fontaine is ʼn wonderlike boek met pragtige illustrasies wat kinders aan die klassieke fabels van Jean de la Fontaine bekendstel. Dit sluit in “Die wesel en die koringskuur”, “Die wolf en die lam”, “Die duif en die mier”, “Die bye en die perdebye”, “Die leeu en die muis”, “Die donkie en die hond” en “Die swaeltjie en die voëls”.

Hier volg Die leeu en die muis wat in Goue lint-stories: Die mooiste fabels deur La Fontaine verskyn. Dit is goedgunstig deur Human & Rousseau, ’n druknaam van NB-Uitgewers, verskaf:

[pdf-embedder url=”https://rak2.spens.co.za/maroelamedia/uittreksel-die-mooiste-fabels.pdf” download=”off”]

Ouderdom: Ses tot nege jaar
Prys: R230,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by NB-Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.