Storietyd: ‘Tarzan, heerser van die ape’

Goue lint-stories: Die mooiste avontuurverhale is ʼn wonderlike boek met pragtige illustrasies wat kinders aan die klassieke avontuurverhale bekendstel. Dit sluit in “Om die wêreld in 80 dae”, “Robinson Crusoe”, “Lancelot se avonture”, “Gulliver en die Lulliputers”, “White Fang”, “Die drie musketiers”, “Tarzan, heerser van die ape”, “Tom Sawyer en Huckleberry Finn” en “Sandokan, die tier van Maleisië”.

Hier volg ’n voorsmakie uit “Tarzan, heerser van die ape” wat in Goue lint-stories: Die mooiste avontuurverhale verskyn. Die gedeelte is goedgunstig deur Human & Rousseau, ’n druknaam van NB-Uitgewers, verskaf:

uittreksel-die-mooiste-avontuurstories

Ouderdom: Ses tot nege jaar
Prys: R230,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by NB-Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.