Valiant Swart
In “Toorwoorde roep my” word Valiant Swart se lirieke saamgevat in ʼn besonderse en poëtiese bundel. Hierdie versameling is meer as net liedtekste, dit is digkuns uit die pen van ‘n ware woordkunstenaar.
Oor die outeur
Valiant Swart word bestempel as een van die voorste Afrikaanse liedjieskrywers van die afgelope twintig jaar. Hy word wyd gerespekteer as liriekskrywer, en het reeds meer as ‘n honderd oorspronklike komposisies op CD vrygestel.
Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R150,00*
* Prys onderhewig aan verandering