Trek en ontdek: Op die plaas

Jaco Jacobs

Loer deur die venstertjies en ontdek plaaswerf vol helder kleure. Leer ken verskillende kleure op die bladsy- en trek die skuiwer vir ‘n versteekte verrasing.

Die reeks:
1. In die woud
2. Op die Plaas

Uitgewer: LAPA uitgewers
Prys: R60-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae