Was jy al ooit verlief op iemand?
Vlinders-op-die-maag-verlief.
Halsoorkopdolverlief.
So verlief dat jy in die geheim vir iemand ‘n liedjie op jou kitaar geskryf het…
So verlief dat jy aan niks anders kon dink nie..
So verlief dat jy iets baie dom aangevang het…
Dan sal die romantiese stories in hierdie bundel jou hart tjoklits laat klop!
11 liefdesverhale deur Anzil Kulsen, Christien Neser, Elizabeth Wasserman, Elmarie Botes, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, Nelia Engelbrecht en Solet Scheeres.
Uitgewer: Lapa
Prys: R90-00*
*Prys onderhewig aan verandering