Video: Gerrit Rautenbach lees voor uit Kopreis

Gerrit Rautenbach lees ‘n verhaal uit Kopreis voor tydens die bekendstelling van dié boek by Gino’s op Stellenbosch. (Bron: BooksLIVE)

http://youtu.be/QXt6ILP0PAE

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.