Pieter W Grobbelaar se bydrae tot die Afrikaanse kultuur is van onskatbare waarde. Hy is ‘n kultuur- en volkskundige en het al meer as 200 kinder- en jeugboeke die lig laat sien. Kwêla het by Grobbelaar en sy familie op Wellington gaan kuier en oor sy oeuvre, en sy nuutste bundel verhale, Kampvuurstories, gesels:
Video: Kwêla gesels met Pieter W Grobbelaar oor Kampvuurstories
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.