Deon Meyer, bekende misdaadskrywer, vertel hoe Sinterklaas van die Noordpool na Loxton in die Wes-Kaap verhuis het. Deon se jongste roman, Ikarus, het in 2015 verskyn.
Deon het ook sy debuut as rolprentregisseur en draaiboekskrywer gemaak met Die laaste tango in 2013. Louw Venter en Antoinette Louw het die hoofrolle in dié fliek vertolk.
Al jou gunsteling Suid-Afrikaanse bekendes gaan jou tussen 1 en 24 Desember hier op Maroela Media ‘n geseënde Kersfees kom toewens, ter ondersteuning van die Teaterbystandsfonds. Hou ons dop!
Deon is jy nie ook een van die hoof persone wat Engels voorstaan by die US nie?????
Wie dink jy koop jou boeke