Voluit menswees

Riekert Botha

Voluit menswees is ‘n Bybelse dagboek met ‘n uitdaging vir oud en jonk. Riekert Botha, skrywer van Pleisters vir die siel, deel 356 sielspleisters.

Oor die outeur
Riekert Botha is die leraar van die Baptiste Gemeente op Vredendal in die Wes-Kaap. Riekert beskik oor die grade BA.Th
(honneurs) van die Global University en ‘n MA.Th van die Northwestern Theological Seminary, waar hy tans besig is met sy Ph.D (berading).

Uitgewer: Naledi
Prys: R179-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.