Waar is Mamma?

Brenda Apsley

Geniet die prettige, leersame aktiwiteite en trek die prentebladsye uit om te sien waar die mammadiere wegkruip. Hoeveel bene het ʼn spinnekop? Wie het twee horings? Kan jy help om die baba-katjie te soek? Kom kyk hoe oulik is al die mamma- en baba-diere!

Oor die outeur:
Brenda Apsley is ervare skrywer en redakteur in die VK wat ten volle betrokke is by al die ontwikkeling van oorspronklike idees, die skryfproses en projekbestuur. Sy is ʼn gerespekteerde skrywer met ʼn reeks titels uit haar pen wat strek van boeke vir babas tot tienerverhale.

Uitgewer: nb Uitgewers
Prys: R69-95*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.