Boek: Waar is my mamma?

Kinders sal dit geniet om hierdie oulike boekie se prentewiele te draai om uit te vind watter mamma-dier by die baba-leeutjie, die baba-beertjie, die robwelpie en ’n klomp ander oulike dierebabas pas. Hierdie boek is propvol mooi prente wat kinders op ’n prettige manier meer van diere leer. Perfek vir die ouderdomsgroep 2 tot 4 jaar.

Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R64,95*

*Prys onderworpe aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.