Borg ‘n woord in die WAT!

Wil jy die voortbestaan van Afrikaans verseker?

Borg ‘n woord teen R100 per woord en

  • Jy kan ‘n ABSA Bank-belegging van R25 000 wen!
  • Jy ontvang ‘n sertifikaat met die woord of woorde wat jy borg

Hoe meer woorde jy borg, hoe groter is jou kans om te wen.

Maniere om in te skryf:

    • Klik HIER om via GivenGain se webblad per kredietkaart te betaal of ‘n direkte inbetaling te maak.
    • Stuur ‘n tjek na WAT Trust, Posbus 245, Stellenbosch, 7600 met jou woord of woorde en kontakbesonderhede
    • Maak ‘n direkte inbetaling en stuur ‘n bewys van inbetaling met “Borg ‘n Woord” en jou naam as verwysing, asook jou woord of woorde en kontakbesonderhede
  • Sluitingsdatum: 29 Februarie 2012
  • Prystrekking: 9 Maart 2012
Vir meer inligting, klik hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.