Daaglikse dosis Afrikaans

Het jy geweet dat jy elke dag jou daaglikse dosis Afrikaans reg hier op Maroela kan kry?

Elke dag laai ons ‘n Taaltoffie – dit is ‘n interessante woord in Afrikaans, ‘n woord wat in onbruik verval het, ‘n lekkersê-uitdrukking, waar ‘n spesifieke uitdrukking vandaan kom, ‘n interessante of bekende gedig, sommer net alles wat pure Afrikaans is!

Jy kan ook jou stuiwer in die armbeurs gooi. As jy ‘n uitdrukking of woord het wat jy op die Taaltoffie-blad wil sien, skryf gerus aan ons by [email protected] – ons hoor graag van jou!

Kom wees spandabelrig met jou tyd op Maroela!

Klik hier om na die Taaltoffie-blad geneem te word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.