Hardnekkigheid – die gevolg van sterk wilniekrag.
Huwelik – ‘n gedeeltelik geordende versameling ringe, onder meer die verloofring, die trouring, die vermeerdering en die foltering;
– ‘n wettige toestand van een huweliksmaat te veel. Teenoor veelmannery en veelwywery, waar dié teveel onwettig is.
Sien ook:
Dol definisies – A
Dol definisies – B
Dol definisies – D
Dol definisies – E en F
Dol definisies – G
Oorspronklik gepubliseer in die boek, Kwinksinnig: Taalskertse deur Johan Combrink en geïllustreer deur Piet Grobler.
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers, 1998