Dol definisies – I

Argieffoto

Ideale huwelik – een waarin die vrou ‘n skat en die man ‘n onuitputlike skatkis is.

Ipekonder – iemand wat sy siekteteorie uit boeke en gesprekke kry en prakties op sy eie lyf beoefen.

Inkomstebelasting – ‘n strawwe boete weens jou intelligensie of ondernemingsgees of ywer of ál drie.

Ironie – selfbeskerming teen kranksinnigheid.

Sien ook:
Dol definisies – A
Dol definisies – B
Dol definisies – D
Dol definisies – E en F
Dol definisies – G
Dol definisies – H

Oorspronklik gepubliseer in die boek, Kwinksinnig: Taalskertse deur Johan Combrink en geïllustreer deur Piet Grobler.
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers, 1998

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.