Dol definisies – K

Argieffoto

Kersfees – dag waarmee speelgoedwinkels hulle boeke laat klop.

Kinders – afstammelinge wat jou met woord en daad bystaan om jou oudag gouer te bereik.

Kinderjare – dié tydperk wanneer jy leer dat slegte maniere en vloekery die alleenvoorreg van grootmense is.

Komiteesitting – vergadering van reeksmoordenaars van goeie idees.

Konserwatief – iemand wat strewe na die verlede.

Sien ook:
Dol definisies – A
Dol definisies – B
Dol definisies – D
Dol definisies – E en F
Dol definisies – G
Dol definisies – H
Dol definisies – I

Oorspronklik gepubliseer in die boek, Kwinksinnig: Taalskertse deur Johan Combrink en geïllustreer deur Piet Grobler.
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers, 1998

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.