Dol definisies – U, V

Argieffoto

Universiteit – magasyn van kennis wat ontstaan deurdat dosente wat oor die jare aangestel word elkeen ‘n bietjie kennis saambring, en deurdat die studente vir wie hulle klas gee byna niks wegneem nie – gevolglik gaar die kennis op.

Verdraagsaamheid – ‘n soort wanhoop wat aangedien word as ‘n deug.

Verwaandes – mense wat dink hulle is alles wat ek wéét dat ek is.

Vleiery – die kuns om iemand te vertel presies wat hy van homself dink, op so ‘n manier dat hy meer van jóú dink.

Vooruitgang – ‘n koei wat jóú melk.

Vrouens – probleme waarmee mans graag worstel

Sien ook:
Dol definisies – A
Dol definisies – B
Dol definisies – D
Dol definisies – E en F
Dol definisies – G
Dol definisies – H
Dol definisies – I
Dol definisies – M, N, O.
Dol definisies – P
Dol definisies – R, S

Oorspronklik gepubliseer in die boek, Kwinksinnig: Taalskertse deur Johan Combrink en geïllustreer deur Piet Grobler.
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers, 1998

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.