[Foto’s] Boekejol lok skrywers … én lesers

Foto: Adéle Changuion

Foto: Adéle Changuion

Die Boekejol en Filmrolfees het Woensdagaand amptelik in Pretoria afgeskop, maar daar was omtrent gekuier by Donderdagoggend se “Koffiekapitaal”.

Dié geleentheid het lesers die kans gebied om saam met hul gunsteling-skrywer ontbyt te geniet en om ook heerlik te gesels oor boeke.

’n Groot verskeidenheid skrywers soos Johan Bakkes, Lindie Strydom, Sophia Kapp en Dana Snyman het dié ontbyt bygewoon. Lees hier watter skrywers almal die Boekejolfees gaan bywoon.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.