Foto’s: “Nuwe” Afrikaanse rolprente

Sosiale media het die afgelope ruk gegons met plakkate van “nuwe” Afrikaanse rolprente. Bekende internasionale rolprentplakkate is ‘n nuwe baadjie aangetrek met Afrikaanse woorde en in sommige gevalle selfs bekende Suid-Afrikaanse persoonlikhede.

Laat weet gerus in die kommentaarblokkie hier onder watter een jóú gunsteling is.

[nggallery id=35]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.