Allegaartjie 2 – Program 159

Maroela Media se soektog na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye is goed op dreef.

Maroela Media se soektog na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye is goed op dreef.

12 September 2013

In hierdie Donderdag se Allegaartjie kuier ons by die digters, Manie en Luzette Jackson, ons doen ʼn opvolg oor Helpende Hand se Projek Leerkrag en Giep van Zyl-hulle bespreek oudergewoonte Afrikaanse musiek.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.