Johann de Lange, 1959
Aardlief
Eendag word ek wel weer joune, oerbeminde:
word my hande & my oë jóú hande & jóú oë,
gee ek die handvol geleende stof aan jou terug,
ou selfsugtig, word ek joune van kop tot tone.
Eendag word ek wel weer joune, oerbeminde:
word my hande & my oë jóú hande & jóú oë,
gee ek die handvol geleende stof aan jou terug,
ou selfsugtig, word ek joune van kop tot tone.
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Ek was so verlief op mooi poësie soos die gedig hierbo, maar die digkuns het so ontaard dat ek nie veel meer daarvan lees nie. Dankie vir hierdie een.