Gedig: Bosveld

Argieffoto (Maroelaboom)

Argieffoto (Maroelaboom)

Ingrid Jonker (1933 – 1965)

Ek het altyd verdwaal
op al die voetpaadjies, maroela
Jy is altyd herhaal in die kring

Gesang vol voëls
Groen vol blare
Of winter, maroela

Ek sal jou altyd herken
op al die littekens

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Eliza-beth ·

Wat kan mens sê behalwe dat jy te gou gegaan het Ingrid… Maar jou mooie woorde bly, dankie tog daarvoor.

HEVW ·

Ieder mens kan getuig van lewens – littekens so eie aan ons aardsebestaan.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.