Gedig: Die berggans het ’n veer laat val

Argieffoto (Foto: Javardh/Unsplash)

Boerneef (I.W. van der Merwe) (1897 – 1967)

Die berggans het ‘n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my liefde vir jou lê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

2 Kommentare

jongste oudste gewildste
Nommer 7

Dis so tragies. Afrikaners skree vir moedertaal onderrig, maar min afrikaanse huishoudings besit iets soos die Groot Verseboek, of n ordentlike afrikaanse woordeboek, en gebruik dit.

MakersMark

Volgens die afrikaapses is afrikaans eintlik van ontstaan uit die khoesaan tale…….moeilik om sienende die gedig dit te glo.