Gedig: Die renoster

Argieffoto ter illustrasie (Foto: Unsplash)

AG Visser (1878 – 1929)

Uit: Noag se Ark
Met die welsprekendheid van iemand wat ʼn sweep in sy hand het en ʼn pluiskeil so effens skuins agteroor gestoot

Die droster met sy vaal karos,
Daar by die wag-ʼn-bietjie-bos,
Met die dik opnaaisels in sy huid,
Met ʼn tandestoker op sy snuit –
Dit is mos
die Agteros-
sambok-
renosteros.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.